Is jy ’n skrywer met talent wat net wag vir ’n plek om te shine?  
BYOH

Is jy ’n skrywer met talent wat net wag vir ’n plek om te shine?  

Is jy die volgende Willem Wikkelspies?

Editor in ChiefEditor in Chief
30 January 2026
16 views

Dan soek ons jou!

The Raven Report bied ’n 12-maande, onbetaalde internskap aan vir die volgende groot woordkunstenaar uit die community.

Stuur ’n voorbeeld van jou skryfwerk na editorinchief@ravenreport.co.za

 en ek sal teen einde Februarie 2026 terugvoer gee. As jy niks teen dan hoor nie, kan jy aanvaar dit was ongelukkig nie suksesvol nie.

Voor jy egter inskryf, maak seker jy check al hierdie bokse af.

 

🔳  Jy woon in die community soos uiteengesit in my redaksionele stuk

🔳 Afrikaans is jou eerste taal

🔳 Jy kan kreatiewe artikels in Afrikaans skryf

🔳 Jy kan onderhoude voer (of is bereid om te leer en leiding te volg)

🔳 Jy het stabiele, onbeperkte WiFi

🔳 Jy kan Engelse teks kreatief na Afrikaans vertaal

 

Maak nie saak of jy vroulik of manlik is nie, of hoe oud of jonk jy is nie.

Dink jy dis jy? Moenie oor dink nie — stuur daai skryfwerk!

Strictly NO AI generated writing!

Editor in Chief

About Editor in Chief

Editor-in-Chief at The Raven Report. Read editorial for full bio.

Reader Reviews (0)

No reviews yet. Be the first to share your thoughts!