Back to Poetry by Ricardo Wildskut

3. Baie Liefde Min Haat - deur Ricardo Wildskut

From: Poetry by Ricardo WildskutBy Editor in Chief28 June 202657 views

Baie Liefde min haat - deur Ricardo Wildskut

image.png
AI Generated Image


Ek is lief en ek laat Liefde leef
Ja die boosheid ken my hart nie
Soms will die boog my hart skeer
Maar ek staan voor 'n toe deur
Liefde dink jy maak seer
Maar ek is lief en laat Liefde leef

Tye verander, selfs mense
Soms wil jy leer om meer Lief te wees
Wie kan my keer om lief te wees
Liefde dink jy maak jou seer

Ek is lief en laat Liefde leef

Donker onder, lug bo, opgeblaas en onderstebo
Hart van klip is nou daarmee heen
Veraai my nie want Liefde ken dit nie

Ek is lief en laat Liefde leef

Reader Comments (0)

No comments yet. Be the first to share what this poem meant to you!

Share